Lys van Afrika-lande

Kaart van Afrika

Die Lys van Afrika-lande is 'n lys van soewereine state en afhanklike gebiede in Afrika, met inligting oor hul onderskeie hoofstede, tale, geldeenheid, bevolking, oppervlakte en BBP per capita.

Malta en dele van Italië, Spanje, Portugal en Frankryk is geleë op die plaat wat deel vorm van die Afrikakontinent, maar word beskou as deel van Europa. Die eiland Sokotra is ook op die Afrika-plaat, maar is deel van die Asiatiese land Jemen. Egipte word beskou as 'n Afrikaland, al is 'n gedeelte van die land in Asië.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search